|
|
Nuwe Kompetisie begin Maandag 10 Mei 09
So hou die Website dop vir meer informasie
7destraat kry 'n nuwe website wat einde Mei 09 klaar sal wees!
7destraat
|
CGI - CHAT
#7destraat het nou sy eie CGI chat waardeur jy saam met ons lekker kan chat.
CGI word gebruik vir mense wat agter firewalls is, wat nie deur java kan chat nie, of hulle werke blok dit.
7destraat het gedink om dit maklik vir jou temaak en 'n CGI chat op ons server te sit.
CHAT NOU
|
|
Baie Welkom by #7destraat se Nuwe Webtuiste:
Die webwerf bevat meer informasie oor #7destraat en die #7destraat kletsers.
Dit
is n familie kanaal so ons wil graag die kanaal so skoon as moontlik
hou!
Loer gerus na ons reels wat daar is om die chat vir almal so
aangenaam as
moontlik te hou.
|
#7destraat op 
#7destraat CGI
|